50 Sop- en Broodgereegte

ZAR100.00
Tax included
50 Sop- en Broodgereegte
Last items in stock

Tuisgemaakte sop en brood is een van die beste maniere om liggaam en siel te voed gedurende die koue wintermaande – of dit ‘n ontspanne middagete of ‘n meer gesofistikeerde voorgereg is, sop bly die maklikste en mees veelsydige opsie.
50 Sop- en Broodgeregte bevat vyftig voedende sop- en broodresepte wat familiegunstelinge sal word.
Al die resepte maak gebruik van bestanddele wat reeds in jou koskas is of maklik bekombaar is by jou plaaslike supermark.
Die resepte sluit treffers in soos:
• Hoendernoedelsop
• Romerige blomkool-en-aartappelsop met spek
• Oom-en-tantesop
• Kruiebrood in ‘n blikkie
• Olyf-en-spekbroodwiele
LAP2785
1 Item

No customer reviews for the moment.

Related products

16 other products in the same category